Prestige-reeks in vyf hoofstukke

 

Ons wonderlike voëls

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
Fotokrediet: Samestelling van foto’s deur U.S. Fish and Wilflife Service en U.S. Geological Survey
 


 
 Skakels na die vyf hoofstukke:

 

•  Hoofstuk 1: Neste en broeiery

•  Hoofstuk 2: Hoe jong voëls grootword

         •  Hoofstuk 3: Snawels en pote

 •  Hoofstuk 4: Voëls en hul vere
•  Hoofstuk 5: Hoe voëls migreer en koers hou

 



Die bou van ’n tipiese voël

1. Snawel; 2. Kop; 3. Iris; 4. Pupil; 5. Mantel; 6. Mindere dekvere; 7. Skouerblaaie; 8. Dekvere; 9. Tersiale; 10. Kruis; 11. Primêre; 12. Anus; 13. Dy; 14. Tibio-tarsale gewrig; 15. Voetwortel; 16. Pote; 17. Tibia; 18. Buik; 19. Flanke; 20. Bors; 21. Keel; 22. Lel.

Gewysigde weergawe van ’n oorspronklike illustrasie deur L. Shyamal, wat dit op hierdie bladsy in die Wikipedia-ensiklopedie op die wêreldwye web geplaas en gelisensieer het ingevolge die Creative Commons Attribution ShareAlike 2.5-lisensie. Kortom, gebruik word vergun op voorwaarde dat L. Shyamal se eienaarskap te alle tye erken word en dat dit slegs versprei sal word ingevolge ’n lisensie identies aan hierdie een. Amptelike lisensie

 


Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad van die Mieliestronk-werf