Hierdie blad is groot pret.
Webswewers word genooi om hul snaaksste foto's (in GIF- of
JPG-formaat) aan te stuur vir plasing. Moet net nie vergeet om
ook jou naam, of skuillnaam as jy wil, te verstrek nie, sodat ons
jou darem die nodige erkenning kan gee!
Vasgegroeide
kat!
En 'n
katvis! (Bron: J.W. v.
B. Hierdie kat wat soos 'n vis "ingekleur" is, was 'n
tyd gelede sterk in omloop in e-pos. Die fotograaf is dus
onbekend.)