Selfone

Die gebruik van selfone is vandag letterlik kinderspeletjies!
 
BO: Die gebruik van selfone is vandag letterlik kinderspeletjies!

Foto: U.S. Department of Justice

Selfoon: waar alles begin het en hoe dit werk

In 1973 het 地 vindingryke uitvinder in 地 New Yorkse straat afgestap en mense verstom deur oor 地 telefoon te praat wat geen verbindingsdraad gehad het nie. Daarna sou die w靡eld nooit weer heeltemal dieselfde wees nie...

Dr. Martin CooperREGS: Dr. Martin Cooper, 地 voormalige hoofbe­stuurder van 地 afdeling van die Amerikaanse kommunikasiemaatskappy Motorola, wat allerwe as die uitvinder van die eerste moderne draagbare handfoon beskou word. Op 3 April 1973 het hy sy 澱aksteenagtige telefoon van nagenoeg 850 gram in die openbaar gedemonstreer. Daarna het Cooper met stappe begin om die draagbare selfoon te bemark. Op hierdie foto, wat later geneem is, herleef Cooper die dag toe hy die New Yorkers gaande gehad het met sy draadlose foon. Die uitvindsel was egter nie syne alleen nie, want daar was 地 aantal mede-ontwerpers in sy span.


D

IT klink amper ongelooflik, as 地 mens so na die getalle kyk. In 2006 was daar al 39,66 miljoen selfone in Suid-Afrika謡at syfersgewys beteken dat feitlik al wat 地 Suid-Afrikaner is di hoogs gerieflike klein gonsertjie moes besit het. 

Dis stellig darem nie waar nie, want heelparty vermonde mense sou immers in daardie jaar meer as een selfoon gekoop het. (Of indien nie vermondes nie, dan die slagoffers van selfoon-diefstal, want selfone is een van die artikels wat die meeste gesteel word.) Hoe ook al, daar is goeie rede om te glo dat die getal selfoon-gebruikers vandag selfs meer kan wees as in 2006.

Meisietjie met selfoon

Foto: IMAGERS - NASA Science Education for Elementary & Middle School

RADIOGOLWE het die langste golflengtes in die elektromagnetiese spektrum. Hierdie golwe kan langer as 地 rugbyveld of so kort as 地 rugbybal wees. Radiogolwe doen meer as om net musiek na jou radio te bring. Hulle dra ook seine oor vir jou televisiestel en jou selfoon. Interessant genoeg is die golflengtes vir selfone baie korter as di vir TV痴 of FM-radio痴. Maar dan is jou selfoon ook net op radiogolwe aangewese om dit met sy naaste ontvangsantenne te verbind. Hiervandaan gaan die verbinding deur 地 reeks telefoondrade totdat dit antenne bereik wat die naaste is aan 地 ander selfoongebruiker wat jy opbel. S werk die selfoon-netwerke.

Vergelyk dit met die omtrent 4,7 miljoen Suid-Afrikaners wat die jaar tevore, in 2005, die tradisionele ou statiese telefone gebruik het, en 地 mens moet jou hande in verbasing saamslaan oor die fenomenale gewildheid van die selfoon.

Nagenoeg twee dekades gelede was dit nog 地 feitlik onbekende gebruiksartikel. Trouens, mobiele telefone was dikwels nog beperk tot die skatrykes溶ee, selfs die stinkrykes謡at dit in hul motors laat installeer het. Dan kon hulle daarmee soos die hooghartige aristokrasie van ouds voor die miljoene drobek plebejers paradeer.

In vandag se samelewing kan Piet, Paul en Klaas egter in 地 Kaapse park sit en met Petronella van Koekenaap kommunikeer熔f selfs die dienste-afdeling van hul stadsraad opbel om te kla dat hul park se banke darem nou heeltemal te lendelam raak om op te slaap.

Kortom, die selfoon het 地 ewe onlosmaaklike deel van ons kommunikasie-eeu geword as die internet en e-posboodskappe, ook vir mense wat dit nie te breed het nie en dalk naby die broodlyn lewe.

Maar presies wat is 地 selfoon, hoe het dit ontstaan en waarvoor word dit alles gebruik?

Die selfoon en selfoon-netwerke
謡at is dit?

SelfoonSELFOON is 地 dradelose telefoontjie wat in die palm van 地 mens se hand pas. Jy kan dit gebruik om mense op te bel as jy jou op enige plek bevind waar jy sogenaamd 地 sein kan ontvang迫en jy kan desgelyks oproepe ontvang al sit jy, s maar, op die mees afgele en kaalste haaivlakte van die Moordenaarskaroo.

Die selfoon of sellul靡e telefoon word dan nie verniet ook die mobiele telefoon genoem nie, want dis 地 uiters nuttige draagbare kommunikasiemiddel. (Die sogenaamde koordlose telefone is natuurlik eweneens 杜obiel, maar met di term word in die rel nie die koordlose soorte bedoel nie. Die koordlose telefoon is 電radeloos aan 地 vaste telefoonaansluiting gekoppel en kan slegs binne 地 straal van honderd meter daarvandaan gebruik word.)

Maar hoekom word die selfoon nou juis 地 SELfoon of SELLULRE telefoon genoem? Dit is omdat hierdie stelsel van talle ondersteuningstasies gebruik maak in 地 diensgebied wat in veelvuldige 都elle ingedeel is. Sellul靡e oproepe word van ondersteuningstasie na ondersteuningstasie oorgedra namate 地 gebruiker van sel tot sel rondbeweeg.

Dit klink miskien ietwat ingewikkeld, maar die konsep kan eintlik baie maklik verstaan word as 地 mens dit eenvoudiger omskryf.

Hoewel 地 mens geneig is om aan jou selfoon as 地 blote ontvanger en versender van radioseine te dink, is radiogolwe net in die prentjie in die konneksie tussen 地 selfoon en di se naaste ontvangsantenne. Hierna gaan die verbinding deur 地 reeks telefoondrade totdat dit die antenne bereik wat die naaste is aan die persoon wat opgebel word預s ons aanneem dat hy of sy 地 ander selfoongebruiker is.

Selfoon-antenneSeltoring gekamoefleer soos 地 palmboomElke antenne het sy eie geografiese 都el of  beperkte reikwydte, wat beteken dat die radioseine buite die grense van daardie betrokke sel te swak raak. 地 Diensverskaffer sal dus hierdie antennes wyd en syd oor die land versprei om 地 indrukwekkende 都ellul靡e netwerk tot stand te bring. Jy weet bes moontlik van een of dalk heelparty sulke 都elfoon-torings in jou omgewing, wat miskien soos palmbome [beeld REGS]gekamoefleer kan wees !

Vir 地 verbinding om te slaag moet jou netwerk 努eet waar jou selfoon is. Om dit te kan doen is jou selfoon gedurig in verbinding met jou naaste antenne. As jy rondbeweeg (van standplaas verwissel) kan jy straks nie meer die seine van jou oorspronklike antenne opvang nie, maar sal jou foon outomaties vir 地 nuwe antenne soek. Die nuwe antenne sal dan aan die stelsel laat weet waar jy jou nou bevind.

Waar, wanneer en hoe die selfoon ontstaan het

WAAR ek in die straat af geloop het terwyl ek oor die telefoon praat, het gesofistikeerde New Yorkers se monde oopgehang oor iemand wat sowaar rondloop terwyl hy 地 telefoonoproep maak. Onthou nou, in 1973 was daar geen koordlose telefone nie, laat staan nog selfone. Ek het talle oproepe gemaak, waaronder een waar ek die straat oorgesteek het terwyl ek met 地 New Yorkse radioverslaggewer gepraat het謡aarskynlik een van die gevaarlikste dinge wat ek in my hele lewe gedoen het.
 

Martin Cooper, die man wat in April 1973 die eerste oproep met 地 draagbare selfoon gemaak het.

DIE basiese konsep van selfone het in 1947 begin, toe navorsers die enigsins kru motortelefone van destyds bekyk en besef het dat baie meer gebruikers daarvan gewerf sou kon word as 地 diensgebied opgedeel kon word in selle, wat elk deur 地 sender met 地 beperkte reikwydte bedien word. Die tegnologie om dit te verwesenlik het toe egter nog nie bestaan nie.

Eers omtrent 地 kwarteeu later, in 1973, is die eerste gesprek met behulp van 地 selfoon gevoer. Die oproep is gemaak deur dr. Martin Cooper, voormalige hoofbestuurder van die afdeling stelsels van Amerikaanse kommunikasiemaatskappy Motorola, wat in Schaumburg, Illinois, 地 voorstad van Chicago, gevestig is.

Dr. Cooper, wat as die uitvinder van die eerste moderne draagbare handfoon beskou word (hoewel daar 地 aantal mede-ontwerpers in sy span was) het dit goedgedink om heel eerste sy groot mededinger op te bel: Joel Engel, hoof van navorsing van Bell Labs.

Daarna het Cooper in New York rondgeloop en nog oproepe gemaak葉ot almal se verbasing, soos hy hierbo vertel het. Sy selfoon was egter nog lank nie so klein en kompak soos di wat ons vandag ken nie. Om die waarheid te s dit het nogal baie soos 地 baksteen gelyk!

Dit was Bell Laboratories wat in 1947 met sy tegnologie vir polisiemotors die saadjie vir sellul靡e kommunikasie geplant het. Motorola was egter die eerste firma wat die tegnologie genkopreer het in 地 draagbare toestel wat ontwerp is om ook elders as net in motors gebruik te word.

Teen 1977 het die maatskappye AT&T en Bell Labs reeds die protipe vir 地 sellul靡e stelsel in plek gehad. 地 Jaar daarna het meer as tweeduisend proefklante begin om die nuwe stelsel in Chicago op die proef te stel. In 1979, in 地 afsonderlike oefening, het die eerste kommersile selfoonstelsel in Tokio, Japan, begin opereer.

Die jare tagtig is deur verdere ontwikkelings gekenmerk, maar ondanks 地 geweldige vraag na selfone, het dit jare geduur voordat die diens in Amerika kommersieel lewensvatbaar kon word. Teen 1987 het die getal intekenare op selfone die miljoenkerf verbygesteek.

En vandag... dit kan geen oordrywing wees om te s dat daar honderde miljoene gebruikers oor die w靡eld is nie. In die jare negentig het Suid-Afrikaners ook met selfone kennis gemaak, deur middel van diensverskaffers soos Vodacom en MTN. Boonop is die selfoon-revolusie se blus nog lank nie uit nie.

Middel-sestigs se 鍍elefoon van die toekomsLINKS: Die Bell Telephone System in Amerika het in die middel van die jare sestig in 地 advertensie vorendag gekom met hierdie voorstelling van die 鍍elefoon van die toekoms. Lyk dit nie merkwaardig baie soos 地 moderne selfoon nie?


Waar dit aanvanklik beperk was tot ryk sakelui, selfs jong windmakers wat dit kon bekostig, het die selfoon van 地 statussimbool tot vrywel 地 noodsaaklikheid in die stedelike samelewing ontwikkel. Selfone is vandag heel bekostigbaar en selfoongesprekke op openbare plekke, treine en motors is lank niks vreemds meer nie. Weliswaar moes die owerhede in Suid-Afrika en elders vinnig maatrels aankondiging om motoriste te verbied om met 地 selfoon in die hand te bestuur. Dis immers lewensgevaarlik.

In hospitale is al versoek dat selfoongebruikers hul selfone afskakel omdat ou apparate moontlik deur die seine gesteur kan word, hoewel moderne mediese toestelle nie daardeur geraak word nie. In vliegtuie word steeds gevra dat selfone afgeskakel word, oorspronklik omdat die seine moontlik met die elektroniese werkinge van die vliegtuig kon inmeng, wat egter geen probleem meer is nie. Maar dit word tog nog om ander redes gedoen, soos dat lugreisigers nie deur die lawaai en gepiep van luiende selfone gesteur wil word nie.

Gebruike van die selfoon

SelfoonDIE selfoon word nie meer slegs vir telefoongesprekke gebruik nie. Benewens die sogenaamde SMS弾 (goedkoop teksboodskappies wat op die selfoon ingetik en na ander gebruikers gestuur word om te lees) kan musiek deesdae daarmee afgelaai en videospeletjies daarmee gespeel word.

Gebruikers kan dit boonop as kameratjies gebruik en steelfoto痴 daarmee neem, wat in die videoskermpie van die selfoon opgeroep kan word.

Daar hou die moontlikhede egter nie op nie. 地 Tyd gelede is aangekondig dat 地 groot Suid-Afrikaanse bank en 地 selfoonnetwerk saamgespan het om die bank se dienste per selfoon na ons afgele platteland uit te brei.

Daar is vertel dat dit sou kon beteken dat 地 ouma in 地 uithoek van ons land geld kan ontvang van haar seun, wat honderde kilometers daarvandaan werk傭loot deur 地 gebliep van haar selfoon. Of iemand kan kruideniersware gaan koop en daarvoor betaal deur net 地 paar toetse op 地 selfoon te tik. Geen note of munte hoef in die transaksie gebruik te word nie.

En die toekoms? Oor hoe die selfoon nog oor, s, die volgende tien jaar gaan ontwikkel, kan ons gewone gebruikers nie eens raai nie.

Gevaarlik of nie?

SOOS al met baie tegnologiese nuwighede gebeur het, was daar ook sekere mense wat erg onrustig geraak het oor die moontlike nadelige gevolge van hierdie nuwerwetse soort telefoon. Die groot vrees in di geval is vir 都ellul靡e bestraling. Dit lei tot ernstige oogprobleme en kan jou katarakte gee, het party mense ges. Veel erger nog, dit kan jou 澱rein laat kook, het ander gemaan.

地 Ietwat minder alarmistiese waarskuwing was dat selfone af en toe sekere kankergewasse sou kon verwek by mense wat dit oor lang tydperke en baie, baie dikwels gebruik. Navorsing wat in Europa gedoen is, het wel betekenisvolle getuienis gevind dat daar in sekere omstandighede genetiese skade kan wees.

Maar tot dusver het die taakspan van die W靡eldgesondheidsorganisasie wat moontlike selfoongevare moet ondersoek, nog nie met bevindings gekom wat hierdie soort bewerings staaf of weerl nie.

Daar word egter oor die algemeen gedink dat die bestraling van selfone nie r靡ig sterk genoeg is om molekul靡e verbindings te ontwrig soos wat in genetiese mutasies gebeur nie.

Die potensile gevaar van 地 selfoon tydens 地 donderstorm kan nietemin nie maklik weggeredeneer word nie. Die probleem, s navorsers, is dat weerlig deur metaal aangetrek word en dat metaal geneig is om 地 blits regdeur die menslike liggaam te herlei pleks van dat dit buite-om teen die vel langs oor die liggaam bokspring.

In Engels word van die laasgenoemde as 地 兎xternal flashover gepraat預lles danksy die weerstand van die menslike vel. As die straal egter deur die liggaam trek, aangehelp deur die teenwoordigheid van vloeistof of metaalvoorwerpe, is die skade veel groter. Dis wat gebeur het met 地 vyftienjarige meisie toe sy deur 地 blits getref is terwyl sy in stormweer in 地 groot Londense park oor haar selfoon gepraat het. Sy is gestremd gelaat, met breinskade en in 地 rolstoel.

Die boodskap is baie duidelik: in 地 donderstorm moet jy nie eens jou selfoon in jou sak dra nie, wat nog te s dit by jou oor hou.

Motorbestuurder wat praat met selfoon in sy hand嵐n voorstelling

BO: Absoluut onverantwoordelik en boonop verbode: 地 motor­bestuurder in 地 bewegende motor mag nooit oor 地 selfoon gesels terwyl hy dit in sy hand vashou nie. Dis nie eens nodig om te verduidelik waarom dit gevaarlik is nie要ir homself, sy mede­pad­gebruikers en almal in sy naby­heid. Die tegnologie is beskikbaar om sel­foon­ver­binding deur onder meer die motor­radio se luid­spreker te bewerk­stellig, wat die hand­gebruik van die selfoon gedurende gesprekke uitskakel.

Foto: Heather Schmaedeke / U.S. Census Bureau


Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad