Spesiale reeks in ses hoofstukke

 Die aarde se oseane (4)

Die oop see...

 

Die see, 地 vok en 地 walvis

 

Foto: NOAA (gewysig)

Dis 地 dig bevolkte w靡eld van visse, haaie, walvisse, noem maar op洋et die ewig hoopvolle seevols daarbo, wat gedurig gereed is om 地 ietsie te aas. Maar bedrywig soos dit daaraan toegaan, sou 地 mens nie kon dink dat feitlik alle lewe in die see op die ou end afhang van iets wat te klein of byna te klein is om met die blote oog te sien nie. Daardie piepklein lewensvormpies waarvan ons selde bewus is, is plankton...

 

 

BO: 地 Klein plankton-seekwal (jellievissie) met helder­groen glimmende tentakels en 地 rooi gloed in sy binne­ste. Die wonderlikste en vreemdste organismes van 地 menigte soorte vorm die plankton in ons oseane.

Foto: Mikhail Matz, via NOAA

Haai, wat kyk jy?

Witdoodhaai

BO: Gevreesde super-roofdier van die oop see: 地 witdoodhaai.

Foto deur ocsurfer by Backgrounds Archive
 

D

IE tamaai groot walvis bokspring deur die deining. Elders in die uitgestrektheid, blinklyf bo die blink water, is 地 vliende vis wat kaperjolle maak en dan weer wegplons en verdwyn.

 

Haai gly onder die water om 地 niksvermoedende rob te verras. Die primitiewe dier se draketande flits. 地 Huiwering rimpel deur die oop see, in die halflig net onder die seevlak. Dosyne vissies skarrel.

 

Die oop see... die diere wat hier woon, is aan ons almal goed bekend. En tog hang alle lewe in die oseane nie van hulle af nie, maar op die ou end van heel klein lewensvormpies wat ons nie kan sien nie en waarvan ons selde bewus is: plankton.

 

Hulle is die mikroskopiese diertjies en plantjies wat deur die seestrome, winde en getye heen en weer gedryf word. Hulle kan nie vinnig genoeg swem teen die suig- en stootkrag van die strome nie.

 

Weerlose, dobberende reisigertjies na n靡ens...

 

Di piepklein seediertjies en -plantjies het in 1887 die naam plankton van die Duitse geleerde Hensen gekry, om hulle te onderskei van die groter seediere soos die visse wat teen die seestrome kan swem.

 

Planteplankton, waaruit byna al die plantelewe in die oseaan bestaan, kan werklik 電ie weivelde van die see genoem word. Dis meestal eenvoudige, enkelsellige plante wat in die water ronddobber. Hulle lewe net in die boonste laag van die water waar die sonstrale kan binnedring.

 

Die volopste van die planteplankton is enkelsellige plante wat as kristalwiere bekend staan. Daar is 地 paar duisend verskillende spesies kristalwier en allerlei groottes en vorms. Almal bevat bladgroen wat noodsaaklik vir fotosintese is.

 

Wanneer kristalwiere doodgaan, sink hulle na die bodem van die see en word die kos van die diere wat in die diepsee leef.

 

Tussen die planteplankton dryf die diereplankton, wat eweneens aan die genade van die sterk winde en golwe uitgelewer is. Hierdie diertjies teer op die planteplankton of op mekaar.

 

Sommige soorte vang hul prooi f met hul sweephare f met drade klewerige protoplasma wat hulle uit hul liggame voortbring. Enige verbydrywende kristalwier word hierin vasgevang en dan verteer.

 

Ietwat groter vorms, wat klein skaaldiere soos kopepodiede en die larwes van krewe en garnale insluit, filtreer die planteplankton-selle met hul harige ledemate.

 

Diereplankton vorm die stapelvoedsel van klein vissies, die sekond靡e verbruikers, wat op hul beurt groter visse ten prooi val. Di word uiteindelik op hul beurt deur groot vleisvreters soos haaie, robbe en sekere walvisse gevreet.

 

地 Uitsondering op di rel is kril, garnaalagtige diereplankton, wat in groot hoeveelhede in die sekere waters voorkom en die vernaamste voedsel van die baleinwalvisse is. Di walvisse vang die klein diertjies in hul baardfraiings soos in 地 sif.

Walvis, baardfraiings (balein) en kril

BO, REGS HEELBO en REGS BO: Dit is een van die groot wonders van die see dat sekere tamaai groot walvisse se vernaamste kos die piepklein kril is wat hulle in hul baardfraiings vang soos in 地 sif.

Foto痴: NOAA

 

DIS 地 voortdurende stryd van verskillende jagters en prooidiere wat self ook jagters kan wees ... in die boonste vlak van die oseaan waar die plante groei en die seelewe dus die volopste is.

 

Twee groepe visse, die beenvisse en die kraakbeenvisse, kom in die oop see voor.

 

Anders as die plankton, is di seediere sterk genoeg om in hul soektog na kos willekeurig rond te swem.

 

Diere wat swem, staan as nekton bekend en sluit soogdiere soos dolfyne, reptiele soos seeskilpaaie, vols soos pikkewyne en ongewerwelde diere soos inkvisse in.

 

Die oorheersende groep visse in die oop see is di met beengeraamtes. Baie is blou of groen aan die bokant (dus gekamoefleer van bo), terwyl hul onderkante bleek is (wat hulle van onder gesien eweneens onopvallend maak).

 

Ander is met helder kolle en strepe bedeel om roofdiere te waarsku dat hulle f onsmaaklik f giftig is.

 

Visse kan ook roofdiere ontvlug deur vinnig te swem. (Di wat dieper ondertoe woon, is egter traer. Om te vergoed, het hulle beskermende penne en harde skubbe.)

 

Omdat die oop see geen natuurlike skuilplek bied nie, vorm baie oppervlakvisse skole vir beskerming. Wanneer hulle aangeval word, swem hulle rond en bont en verwar die roofvisse. Anders swem hulle so ordelik saam dat hulle die roofvisse mislei om hul skool vir 地 enkele groot vis aan te sien. Skole sardyne ontvlug dikwels tuna op di manier.

 

Die visse van die oop see is merkwaardig stroombelyn met gevurkte sterte om hul beweging deur die water aan te help. Baie het gasgevulde swemblasies wat hulle help om in die water te dryf.

 

Kraakbeenvisse, soos haaie en re, het geen swemblasies nie en moet gedurig bly swem om nie te sink nie. Die lewers van sommige spesies haaie is ryk aan olie en dit help om hulle drywend te hou. Hul merkwaardige reukvermo rus hulle ook vir die lewe in die oop see toe.

 

Die liggaamsvorms van baie diere hou verband met hul eetgewoontes; di met platterige ronde vorms, soos baie rogspesies, soek hul prooi op die seebodem.

 

Nog 地 manier om te oorleef, is om uiters groot te wees耀oos die walvisse. Onder die diere van die see is hulle omtrent onaantasbaar. Dis net die mens wat hierdie reuse-diere met uitwissing bedreig.

地 Voedselketting in die see

 

地 Voedselketting in die see

Waar kan 地 seedier wegkruip in die silte haaivlakte van die oop see? N靡ens, want hier is mos geen holte om in te skuil nie. Die rel wat hier en oral in die see geld, is 砺reet en word gevreet. Daar is verskillende voedselkettings, maar een kan byvoorbeeld s lyk: 地 Moordvis jag 地 rob, 地 rob jag 地 paling, 地 paling is agter 地 vis aan, 地 vis maak gereed om diereplankton te verorber en die diereュplankton wei op planteplankton.

 

TAALLESSIE

  Ken jy die woord 都ilt wat ons hierbo gebruik het? Dit beteken soutagtig. Daar is ook 地 ou uitdrukking wat Afrikaans by Nederlands gaan leen het, te wete 電ie silte nat. Dit beteken die see.

  Met 地 塗aaivlakte word 地 terrein bedoel wat oop en kaal is. Hier is die woord egter ook oordragtelik gebruik deurdat dit kan dui op 地 plek waar die haaie rondswem! Het jy dit ook s verstaan?

Klik onder op 地 skakel om voort te beweeg na
die volgende hoofstuk van jou keuse:

1. Reis na die kelders van die see
2. Die lewe tussen die getye
3. Diere op die bodem van die see
4. Die oop see
5. Rare diere van die donker diepsee
6. Wonderw靡eld van die wiere
  Lees ook: Die see as beeldhouer

Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad van die Mieliestronk-werf