Superieure supernovas

Laaste gepronk van ontploffende sterre

地 Supernova is 地 uiters helder voorwerp in die sterre­hemel妖ie resultaat van die ontploffing van 地 massiewe ster. Daar is geweldig ligtende uitbarsting, wat 地 tydjie selfs helderder kan skyn as die hele galaksie waarin dit gebeur. Daarna, oor etlike weke of selfs maande, verdof dit algaande totdat dit nie meer sigbaar is nie. In hierdie kort tydjie kan 地 supernova soveel energie uitstraal as wat ons eie Son oor tienduisend miljoen jare sou kon doen. Die ontploffing slinger die meeste van die materie van die ster, of alles, na buite uit teen 地 snelheid van tot 地 tiende die snelheid van lig. 地 Kosmiese skokgolf wat vir niks skrik nie, rits deur die ruimte en voer die uitdyende gas en ruimtestof met brute geweld mee in die hewig ontstigte medium tussen die sterre...
 

  Inhoudsblad

1 van 2

Vorentoe 


Let wel:

  Sterre met aanvanklike massas groter as agt Son-massas sterf deur as supernovas te ontplof. Di sterre se reste is dan neutron-sterre of swart gate.
  Sterre wat oorspronklik massas gehad het wat minder as agt keer di van ons eie Son was, beindig hul lewens deur sogenaamde planet靡e newelvlekke in die ruimte uit te slinger. Wat van so 地 ster oorbly, is 地 sogenaamde wit dwerg.
  Nova beteken 渡uut in Latyn. Dit verwys na 地 baie helder nuwe ster wat aan die hemeltrans verskyn. Die voorvoegsel super onderskei supernovas van gewone novas. Supernovas is helderder.
 

 
Oorblysel van 地 supernova van voor die tyd van Jan van Riebeeck

 


BO: Dit staan bekend as die Oorblyfsel van Kepler se Supernova容n hierdie kleurryke prent daarvan is die resultaat van saamgevoegde waarnemings deur die wentelende ruimte-teleskope Hubble en Spitzer, asook die Chandra-X-Straal-Observatorium.

Johannes Kepler (1571 - 1630) was 地 Duitse wiskundige en sterre­kundige, en LINKS is 地 portret wat 地 onbekende kunstenaar in 1610 van hom  geskilder het.

Kepler was 地 sleutelfiguur in die sogenaamde sterrekundige omwen­teling van sewentiende eeu. In Oktober 1604 het 地 helder nuwe aandster sy verskyning gemaak, maak Kepler het nie die gerugte daaroor geglo totdat hy dit self gesien het nie. Hy het die ster stelselmatig ondersoek, gesien hoe dit al hoe dowwer raak en be­spiegel oor waar dit vandaan gekom het.

Danksy die moderne tegnologie word die oorblysel van die supernova (SN 1604) vandag intensief bestudeer en help dit sterrekundiges om supernovas beter te verstaan.

Krediet: NASA / ESA  /JHU / R. Sankrit & W. Blair

 

 
Ringe en raaisels van beroemde supernova van 1987

 

BO: Hubble-beelde wat oor verskillende jare van die oorblyfsel van die supernova SN 1987A geneem is, toon 地 interessante verskynsel. Die uitdyende supernova-oorblyfsel is aan die bots is met 地 ring digte materiaal wat die oorspronklike ster reeds 20 000 jaar voor die supernova in die ruimte uitgeslinger het. (Sterrekundiges s egter die ware gebeurde het reeds baie jare gelede plaasgevind, want SN 1987A is nagenoeg 168.000 ligjare van die Aarde af.)

Krediet: HST / NASA / ESA

SN 1987A was in 地 supernova in die buitewyke van die Tarantula-newelvlek in die Groot Magellaanse Wolk, 地 dwerg-galaksie naby ons Melkweg.

Die supernova was naby genoeg om met die blote oog waargeneem te word en wel in die Suidelike Halfrond. Dit is die eerste keer in Februarie 1987 in sowel Zimbabwe as Chili en Nieu-Seeland opgemerk. Die supernova was in Mei van daardie jaar op sy helderste en het toe in die daaropvolgende maande verdof. Dit was die eerste geleentheid wat moderne sterrekundiges gehad het om 地 supernova van relatief naby te betrag.

Ongelukkig was die wentelende ruimte-teleskoop Hubble nog nie gelanseer toe die supernova se ontploffing waargeneem is nie. Maar n sy lansering in 1990 het Hubble 地 oplettende oog op SN 1987A gehou en dit keer op keer gefotografeer. Die reeks foto痴 hierbo van die oorblyfsel van die supernova is baie interessant.

Dit blyk dat die uitdyende supernova-oorblyfsel aan die bots is met 地 ring digte materiaal wat die oorspronklike ster reeds 20 000 jaar voor die supernova in die ruimte uitgewerp het.
  




BO: Nog 地 Hubble-waarneming van die rare ringe in supernova 1987A.

Krediet: C. Burrows (ESA /  STScI), HST, NASA
 

 

Doodsknal van 地 ster soos ons eie Son

 


BO: Die doodsknal van 地 ster identies aan ons Son, soos gesien deur NASA se wentelende ruimte-teleskoop Hubble. Enorme wolke van superwarm gasse word deur die dieptes van die ruimte weggeslinger. Die enigste oorblyfsel van die ster is die klein wit kolletjie in die middel van die prent.

Krediet: Hubble / NASA / ESA
 

 

 

  Inhoudsblad

1 van 2

Vorentoe 

 Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad