Onbemande verkenningstuie

地 Verkenningstuig (waarna ons op hierdie CD-ROM dikwels ook as 地 snuffeltuig verwys) is 地 robot-agtige ruimtetuig wat die ruimte ingestuur word met die spesifieke taak om 地 sekere deel of dele van ons Sonnestelsel buitekant die dampkring van die Aarde te gaan verken. In Engels word van 地 都pace probe gepraat. 地 Hele aantal sulke verkenningstuie is reeds deur ruimte-liggame in verskilende lande gelanseer... party aansienlik meer geslaagd as andere. Nie net is planete en mane van naderby bekyk nie, maar ook komete en asterodes. Sonder onbemande verkenningstuie wat die aanvoorwerk vir hom doen, sal die mens beswaarlik eendag self na die planete kan reis...


Deep Space 1: hy het 地 asterode en 地 komeet besoek, terwyl hy 地 hipermoderne soort ioon-aandrywing vir ruimtevaart op die proef gestel het
 

BO: 地 Kunstenaarsvoorstelling van NASA se Deep Space 1-verkenningstuig, wat die komeet 19P/Borrelly nader. Deep Space 1 het nie net n sy lansering in Oktober 1998 by die komeet en die asterode Braille gaan kuier nie, maar ook die sogenaamde ioon-aandrywing en ander gevorderde tegnologie op die proef gestel. Deep Space 1 is in Desember 2001 uit die diens onttrek.
   Die ioon-enjin werk anders as die ontsaglike vuurwerk van die meeste chemiese vuurpyle, wat slegs vaste of vloeibare brandstowwe gebruik, en kan nie vir lanserings gebruik word nie. Hy is egter 地 besonderse langasem wat die w靡eld se tyd tot sy beskikking het om 地 ruimtetuig oor maande in die wye ruimte voor te stu. Anders as ander aandrywers wat vurige gasse met brute krag na buite uitspuug, vertoon die ioon-aandrywingsmeganisme slegs 地 spookュagtige blou gloed terwyl geoniseerde atome van die gas xenon uit die enjin gestoot word.

Soorte verkenningstuie

DAAR is verskillende soorte verkenningstuie. Die een soort vlieg slegs by die hemelliggaam verby wat hy moet inspekteer, 地 ander tipe word met opset gelanseer om in die hemelliggaam in te ploeg ten einde voor die botsing naby-beelde daarvan te verkry.

Nog 地 soort beweeg in 地 wentelbaan om die hemelliggaam en kan miskien 地 landingstuig daarop neerlaat om eerstehandse kennis oor die aard van die liggaam te bekom. Die lan­dingstuig kan selfs 地 dwaal-robot bevat, wat oor die hemelliggaam se oppervlak laat wiel en rond en bont aan die terrein 菟roe om die samestelling te bepaal.

地 Verdere tipe verkenningstuig kan die diepruimte inbeweeg om miskien容n dis 地 yslike groot miskien容endag in die verre toekoms by 地 planeet van 地 ander son (ster) uit te kom.

Verbyvlugte was histories altyd die maklikste, omdat dit nie nodig was om die verkenningstuie so sekuur te stuur ten einde botsings te bewerkstellig nie. Bykomende aandrywing was ook nie nodig vir die maneuvers om die onbemande ruimtetuie in wentelbane te plaas nie.


Ulysses: bestudeerder van die Son
 

BO: 地 Kunstenaar se siening van die Ulysses-verkenningstuig, wat in Oktober 1990 vanuit die pendeltuig Discovery gelanseer is en ontwerp is om die Son uit verskillende 塗oeke te bestudeer. Dit is 地 gesamentlike projek van NASA en die Europese ruimte-agentskap ESA. In sy uitgestrekte wentelbaan om die Son het die Ulysses al deur die ioonsterte van twee komete beweeg en ook by die planeet Jupiter gaan draai. Die Ulysses-sending was, ten minste aan die einde van 2007, steeds goed aan die gang.

Krediet: Ulysses / JPL / NASA


Loena 1 van 1959: die eerste suksesvolle verkenningstuig
 


BO: 地 Model of Loena 1, waarmee die Sowjet-Unie in 1959 die heel eerste geslaagde onbemande ruimtelike verkenningsvlug uitgevoer het toe dit by die Maan verbygevlieg het. Met Loena 1 is daarin geslaag om aan die Aarde se swaartekrag te ontsnap en, n 地 vlug van iets in die tagtig uur, het dit nagenoeg 6000 km van die Maan af by ons natuurlike satelliet verbygeskuur. Loena 1 het daarna om die Son begin wentel, tussen die wentelbane van die Aarde en Mars.

Krediet: NASA


Voyager 1: oupagrootjie van die snuffeltuie... en steeds aan die werk
 

BO: Die verkenningstuig Voyager 1, die ou kanniedood van ruimtelike eksplorasie. Die tuig van 733 kilogram is op 5 September 1977 deur NASA gelanseer en het in sy fleur die planete Jupiter en Mars besoek om ook uitvoerige foto痴 van hul mane na die Aarde te sein.
 
Voyager 1 is steeds operasioneel, maar is nou 地 tussenstell靡e verkenningstuig in die diepruimte妖ie heel verste mensgemaakte voorwerp van die Aarde af. Dertig jaar n sy lansering, in Augustus 2007, was dit reeds meer as 103 keer verder van ons af as die afstand tussen die Aarde en die Son. Seine van hierdie oupagrootjie van werkende snuffeltuie het meer as veertien uur nodig om grondbeheer te bereik.
 
Voyager 1 is so ver en beweeg so vinnig dat hy reeds aan die swaartekrag van die Son ontsnap het en nie weer na die Sonnestelsel sal terugkeer nie. Waar dit uitindelik sal beland, weet geen mens nie, maar daar word verwag dat dit ten minste tot 2020 in verbinding sal kan bly met die Aarde.


Cassini-Huygens: die seges by Saturnus
 

BO: Oor die verbeeldingryke Cassini蓬uygens-sending na die planeet Saturnus en sy ringe en mane word uitvoerig op 地 ander bladsy op hierdie CD-ROM vertel. Dit al die mees ambisieuse reis in die geskiedenis van onbemande ruimteverkenning genoem熔nderneem deur die wenteltuig Cassini, wat in 地 baan om Saturnus beweeg, en die landingstuig Huygens, wat vroer van die Cassini ontkoppel is om op die grootste maan van Saturnus, Titan, te land.
  
Hierdie kunstenaarsvoorstelling is van die Cassini waar hy in Julie 2004 sy wentelbaan om Saturnus begin aandurf n 地 marathon-reis van byna sewe jaar van die Aarde af. Die Cassini se baan om Saturnus is nie eenselwig nie, maar hy word in sy rondomtalies in allerhande rigtings gestuur om as稚 ware hier, daar en oral by die verskilllende mane en die ringe verby te beweeg en inligting van naderby in te win.

Krediet: Photojournal / JPL / NASA


 
Dwaalrobotte: die kordaatstukke van Spirit en Opportunity op Mars
 

BO: Die dwaalrobotte Spirit and Opportunity, wat in 2004 op Mars geplaas is om eerstehandse inligting oor die oppervlak en geologie van die Rooi Planeet in te win, het baie meer uitgerig as waarvoor hulle ontwerp is. Meer hieroor elders op hierdie CD-ROM.

Let wel: Hierdie illustrasie kan vir diepte met 地 gekleurde 3D-bril bekyk word.

Krediet:  NASA

   Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad