Ons Wonderlike Ruimte

 INHOUD 
 
Klik op die beginskakels hieronder vir die verskillende onderafdelings —die meeste van hulle met nog skakels na ’n menigte pragfoto’s van Ons Wonderlike Ruimte. Let op die skakel onderaan elke bladsy—jy is nooit verder as een klik weg van hierdie inhoudsblad nie en kan dus glad nie “verdwaal” nie!


Inleiding tot hierdie CD-ROM

Sonnestelsel:
Ons Son en haar “kinders”
Superbeelde van die Son
Die “nuwe” Sonnestelsel
Ons agt planete en hul mane:
    
Mercurius
 
   • Venus
    
Die Aarde
    
Mars
    
Jupiter
  
  • Saturnus
    
Uranus
  
  • Neptunus
Maan van die Aarde
Asteroïdes
Dwergplanete
Komete, Kuipergordel, Oortwolk
Meteoroïdes, meteore, meteoriete
Botsings en wisselwerkings

Diepruimte:

Sterre se geboorte, lewe en dood
Sterre, swart gate, donker materie
Galaksies (sterrestelsels)
Newelvlekke
Supernovas
Kwasars
Eksoplanete
Genesis en die “Oerknal“

Ruimteverkenning:

Dromers en denkers
Die ruimtewedloop
Mense land op die Maan
Verhaal van vuurpyle
Bemande ruimtetuie
Sterrewagte in die ruimte
Sterrewagte op Aarde
Internasionale Ruimtestasie e.d.m.
Mark Shuttleworth, SA ruimteman
Ruimtetragedies
Onbemande verkenningstuie
Satelliete vandag
Feit en fantasie
Toekomsverwagtinge
 

Soek
  Vir ’n soektog—wat ’n hele paar sekondes kan duur—tik jou sleutelwoord in die soekvenstertjie hieronder en klik op "Soek". Die ingeboude soekenjn deursoek dan al die teksdata op hierdie CD-ROM. Wees maar net so ’n bietjie geduldig, veral as jou rekenaar se snelheid nie van die vinnigste is nie.

 
    

ISBN 978-0-620-40956-8
Eerste u
Itgawe in 2008 deur
G. Olwagen
Posbus 4144
Old Oak
7537
(Bellville, Kaapstad)
Sekere byvoegings vanweë nuwe
verwikkelinge gedoen in November
2008 en Januarie 2009, Februarie 2012
W 1.2

E-pos:
dugeot@mieliestronk.com
 
Grafika op hierdie CD-ROM is, tensy anders vermeld, meestal beskikbaar gestel deur die Amerikaanse ruimteagentskap NASA en is, ingevolge die Amerikaanse reg, openbare besit (“in the public domain”)

Kompilasie van grafika en
teks © 2008-2012 Mieliestronk.com

\

 

Foto van diepruimte op hierdie bladsy:
Hubble Space Telescope / NASA / ESA