Hoekom is hierdie bobbejaan se neus en hierdie
akkedis so stert so rooi?

Foto van mandril-bobbejaan (of woudduiwel) van Guinnee: US National Institute of Health

Foto van rooistert-akkedis (uit ons eie wêrelddeel) deur die gewilde toergids André van Kruger Tours. Stel jy self belang in ’n uitstappie na een of meer van die wonderwêrelde waarheen toergids André jou kan lei? Indien jy internet-koppeling het, kan jy hier klik en na sy portefeulje met talle aanskoulike foto’s kyk. Besoek dan Kruger Tours se webwerf deur hier te klik. Jy kan ook vir André ’n e-pos stuur by hierdie adres: graskop@global.co.za