
Van
die beste reukwater word gemaak van ’n sekere wilde kat se aroma...
Parfuum:
A,
mens,
dié geur is
DODELIK!
Uit
piepklein
sakkies van welriekende
plante kom die eteriese olies—vlugtige bestanddele met ’n aangename
geur. Voeg
daarby ’n skeutjie
muskus van die muskushert-ram van Tibet en China... of ’n bietjie sivet
van Afrika se sivetkat... of miskien ’n klein dosis ambergrys uit die
ingewande van die potvis... En wat kry jy? Die “dodelikste” kombinasie
van geure en odeure wat die reuksintuig streel soos geen ander nie...
Foto
van plastiek-skedel: U.S. Food and Drug Administration (gewysig)
Maar
is dit hoe ’n mens ’n artikel oor parfuum moet begin? Nooit gesien
nie!
Klik
dus hier vir ons eintlike artikel oor reukwater
waarin ons jou
alleereers van die romantiek van parfuum sal vertel...
|