Midi's vir Afrika

'n Versameling midi's as begeleiding vir amateur-sangers wat stellig die meeste daarvan se Afrikaanse woorde in die ou sangbundels sal vind—die liedjies wat die mense van toeka geniet het

Let wel: die midi's op hierdie bladsy is uit heelparty verskillende bronne byeengebring. Ofskoon daar geen kopiereg op die tradisionele melodieŽ is nie, geld dit natuurlik nie vir die midi-verwerkings daarvan nie, tensy sulke werkies vry algemeen gesirkuleer en in die "openbare domein" beskou word. Ons voel vry seker dat dit vir hierdie midi's geld, maar indien enige midi-samesteller anders sou voel, tree asseblief onverwyld in verbinding met Mieliestronk.com by dugeot@mieliestronk.com of Posbus 4144, Bellville 7537, sodat ons die saak in die reine kan bring. 

Jou rekenaar moet met 'n midi-speler toegerus wees om hierdie midi's te kan speel, hoewel die items bes moontlik ook in Internet Explorer self kan oopmaak as jy op die skakels hieronder klik. Klik dan op die "Back"-pyltjie links bo in die gewel om telkens na hierdie bladsy terug te keer nadat jy na 'n stukkie musiek geluister het. En onthou om jou klank aan te skakel of te verstel, indien nodig (die luidspreker-ikoontjie is gewoonlik op die balkie onderaan op die rekenaarskerm). 

1. Sal ons ou kennisse ooit vergeet

2. Die swaeltjie

3. Bolandse nooientjie

4. Goud en silwer het ek lief

5. O boereplaas, geboortegrond

6. My vader was 'n musikant

7. Sy staan op die hawe

8. Ver in die ou Kalahari

9. Ons arme Jan

10. Genade onbeskryflik groot

11. Hoe groot is U

12. Stille nag, heilige nag

13. Troudag-klokkies

14. Slaapliedjie

15. Die Stem

16. Wat maak oom Kalie daar?

17. Hoor die blye engelsange

18. Dankie

19. Hansie slim

20. Liewe maan

21. Die Afrikaners is plesierig

22. Santjie van Soendal

23. Dankie-sÍ-liedjie

24. Afrikaners landgenote

25. Al lÍ die berge nog so blou

26. Die winter met sy koue ...

27. Erika

23. Hoor die blomme en die blare ...

28. O die liewe Martatjie

29. Oranje blanje blou

30. Slaap, my kindjie, slaap sag

31. Suikerbossie

32. Vader Jakob

33. Die padda wou gaan opsit

34. Aanstap rooies

35. Daar kom die Alibama

36. In die helder maanskyn

37. Klein Karoo

38. Koffie, koffie, anders val ek om

39. Al die eksamens is nou klaar

40. Daar by die ou meulstroom

41. In die lang pad

42. Silwer hare tussen goud

43. Tortelduifie sit in die eikeboom

44. Dierbare kruis
45. Ek dink weer vanaand aan my blou-oog
46. Kamma-kamma
47. Waar kry jy daardie hoed?
Hieronder volg ook 'n agttal bydraes versorg deur Johann Schutte, wat met groot dank bygevoeg word:
48.  Die lied van jong Suid-Afrika
49.  Vat jou goed en trek, Ferreira
50Jim Muller-keurspel
51.  Rietkooi -- Alibama
52.  My tuisland
53.  Roelandstraat
54.  Gryse berge
55.  Transvaalse volkslied (Kent  gij dat volk)
 

Baie van ons Afrikaanse volksliedjies is natuurlik Europese erfgoed -- en 'n oorbekende lied soos Sarie Marais se wortels lÍ in der waarheid in Amerika (Ellie Rhee). Luister maar hoe eenders -- maar ook verskillend -- klink die twee liedere:

56 a. Sarie Marais           56 b. Ellie Rhee

En hier's nog 'n interessantheid wat ons mettertyd ontdek het: Luister hoe baie klink die beginnote van Johann Schutte se verwerking van Roelandstraat hierbo na die ou Amerikaanse You are my sunshine...
  
           

 As jy nou lus het vir 'n bietjie
saamsing, kom ons probeer 'n nuwe verwerking van "Die Padda wou
gaan opsit". Klik nou
hier!

           

==============================================

Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad

==============================================