Pret vir 'n ledige minuut
Die tollende kubus
(vereis dat jou rekenaar Java kan hanteer en dat di funksie nie afgeskakel sal wees nie)

Met jou merker-pyltjie (die sogenaamde "cursor" wat jy met jou muis beheer) kan jy die kubus hierbo allerhande kaperjolle laat aanvang.

Kyk byvoorbeeld wat gebeur as jy die pyltjie in die verskillende hoeke van die vierkant of reg bo-op die kubus hou. Jy kan die boksie inderdaad manipuleer nes jy wil.

As jy wil h die kubus moet ophou tol, klik een keer daarop. Indien jy wil h dat dit weer moet beweeg, klik weer.