Botsing van die dekade  
 
Kolskoot!

Aardse projektiel tref 地 komeet in die hart

Foto痴: NASA

KOLSKOOT!  Reg "in die hart" getref. En watter astronomiese botsing was dit nie!

地 Vuurpyl is van die aarde af gelanseer. Diep in die ruimte het hierdie vuurpyl op sy beurt 地 projektiel so groot soos 地 wasmasjien afgeskiet. Die projektiel het hierna self doodsekuur koers gekies na 地 komeet enWhamo! soos die Amerikaners s齬daar was 地 vuurwerkvertoning in die oortreffende trap [FOTO HIERBY].

Die Amerikaners is gewoond aan vuurwerke op 4 Julie, hul Onafhanklikheidsdag, maar hulle is op 4 Julie 2005 met 地 onvergeetlike ruimtelike skouspel getrakteer. Die botsing was natuurlik nie met die blote oog sigbaar nie妖it het immers sowat 133 miljoen km van die aarde af gebeur洋aar die snuffeltuig wat die projektiel afgevuur het, het op 地 veilige afstand vir fantastiese foto痴 van die vurige skermutseling gesorg.

Komete word deur sekere wetenskaplikes as "vuil sneeuballe" beskryf. Hulle bestaan uit puin en ys en wentel baiemaal in die buitewyke van die sonnestelsel. Af en toe bring hul bane hulle egter in die nabyheid van die son, met die gevolg dat skouspelagtige sterte vanwe verdamping gevorm kan word.

Die koma is 地 newelmassa wat om die komeet se kern ontstaan, en die stert, wat ook 地 roei genoem word, kan miljoene kilometers lank wees. Verdampende gasse met vaste deeltjies daarin word deur die sonwind weggedruk, sodat die stert altyd weg van die son af uitgestrek l.

Maar tot dusver het die geleerdes nie geweet presies wat alles binne-in die kerne van komete aangaan nie. Hulle was egter seker dat dit nog van die oer-stof uit die begin van sonnestelsel moet bevat. Wetenskaplikes van die Amerikaanse ruimteagentskap NASA sou die stof kon bestudeer wat die projektiel uit die komeet Tempel 1 opgeskop het熔m daaruit 地 baie beter begrip van komete sowel as van ons hele sonnestelsel te kan vorm.

 

 

LINKS: Die komeet
Tempel 1.
Daar is groot kraters
op sy bevrore
oppervlak.


REGS: 地 Voorstelling van hoe die sogenaamde "impactor" die komeet Tempel 1 teen honderd keer die snelheid van 'n koel genader het. Die sending is die "Deep Impact"-sending genoem.
   

  

LINKS: In die oomblikke voor die botsing het die tuig self foto痴 van die 14 km bre homp van ys en stof en gesteentes geneem.

Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad