Kies-n-Maand

WIL jy graag weet op watter dag (Sondag, Maandag, Dinsdag, ens.) in die verlede die een of ander gebeurtenis plaasgevind het? Op watter weekdag jy gebore is, jou ouers getrou het of die Tweede Węreldoorlog uitgebreek het?
          Insgelyks, wil dalk weet [om watter rede ook al] op watter weekdag, sę,  25 Desember in die jaar 2052 sal val -- as die węreld dan nog bestaan?
         Tik enige jaartal in die soekvenstertjie regs bo, selekteer die maand en klik op "Bou!". Die kalender vir daardie maand sal in die groot venstertjie verskyn.

Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad