Spogreeks
Phylum: Arthropoda
Klas: Insecta

Onthul: die rare geheimenisse van die wreld van die goggatjies

 Insek-kaleidoskoop
in tien hoofstukke!
Klik op die skakel na die hoofstuk van jou keuse:
 

     Hoofstuk 1:
     Die bou en ontwikkeling van insekte

   Hoofstuk 2: Taktieke vir oorlewing
   Hoofstuk 3: Hoe roofinsekte hul prooi vang
   Hoofstuk 4: Hoe insekte bou
   Hoofstuk 5:
    
Insekte onder skandeer-elektronmikroskoop
 

 

   Hoofstuk 6: Sprinkane
   Hoofstuk 7: Hottentotsgot
   Hoofstuk 8:
    
Naaldekokers en waterjuffers
   Hoofstuk 9: Insekgroepe
   Hoofstuk 10:   
      Wonder van insekte se vlerke

Die bou van n insek

A- Kop
B- Borsstuk (Toraks)
C- Agterlyf (Abdomen)

1. antenne
2. onderste enkelvoudige oog
3. boonste enkelvoudige oog
4. faset-oog (samegestelde oog)
5. harsings
6. protoraks
7. rug-aar
8. tragee (asembuisie)
9. mesotoraks
10. metatoraks
11. voorvleuel
12. agtervleuel
13. maag
14. hart
15. eierstok
16. van links: derms, rektum, anus
17. anus-opening
18. vagina
19. senuweestring (buik-ganglion)
20. Buis van Malpighi
21. voet
22. klou
23. tarsus
24. tibia
25. femur
26. troganter
27. krop (links), spiermaag (regs)
28. torakale ganglion
29. coxa
30. speekselklier
31. slukdermsenuwee
32. monddele

Illustrasie deur Piotr Michal Jaworski van Pole,
wat dit op hierdie bladsy by Wikimedia Commons op die wreldwye web geplaas en gelisensieer het ingevolge die Creative Commons Attribution-Share Alike 2.0-lisensie
 

Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad van die Mieliestronk.werf