Mieliestronk se Lekker Ou
Saamsing-werf
NNuwe Afrikaanse woorde vir bekende tradisionele wysies
M-- met Midi-musiek ter begeleiding as jou rekenaar die fasiliteit daarvoor het
o Rooi hakskene
o Walsie Maraaia
o Sit die hond op sy plek, Jacko Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan
o Êrens duskant die skaapkraal
o In die hoenderhok
o Daar's 'n modd'rige sloot in die Vrystaat
o Oupa sit op sy riempiestoel
o Waar is my Sannie met haar vlegsels?
o My Dina lê oorkant die Vaaldam
o Flappies, die natneus-worshond
Karaoke:
Indien jou blaaier ("browser") die vermoë het om karaoke-items te speel of as jy graag wil weet hoe jy dit kan speel deur middel van 'n speler wat jy gratis van internet kan aflaai, klik hieronder op die notebalkie:
Klik hier om terug te keer na die hoofinhoudsblad van die Mieliestronk-werf