Tien biografieë 

Skrywers in Afrikaans

•  Inligting oor tien beroemde skrywers in Afrikaans is op die webwerf van Mieliestronk gelaai, met spesiale vergunning die van die webtuiste van NB Uitgewers waar dit oorspronklik op die web geplaas is. Daardie webtuiste bevat nog ’n ryke verskeidenheid van inligtende artikels oor die lewe en werk van ander skrywers. Besoek gerus die webtuiste van NB Uitgewers deur hier te klik


Die genoemde tien oorgelaaide inligtigtingstukke oor Afrikaanse skrywers op die Mieliestronk-werf kan besoek word deur op die volgende skakels te klik:

Let wel dat dit nie soseer ’n keur van ons “tien bestes” is nie, maar bloot ’n aptytwekker om verder ook oor ander groot geeste in die Afrikaanse letterkundige te gaan nalees—en natuurlik ook van hul boeke te lese te kry!
 


Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad van die Mieliestronk-werf