Ken 'n doktorsgraad toe aan jou geliefde!

Op soek na 'n "doktorsgraad" wat jy aan 'n geliefde eggenoot/eggenote/ou/meisie kan toeken om jou waardering te toon vir diť se sorgsaamheid en liefde? Klik op die voorbeeldjie hieronder en 'n groot "graad-dokument" sal op jou skerm verskyn. Druk dit dan uit (verkieslik op 'n kleurdrukker) en skryf jou geliefde se naam bokant die stippellyn! Verbasend hoe mense sulke klein blykies van liefde waardeer -- selfs as dit alles sommer net na 'n beuselagtige speletjie lyk...

Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad