|
|
Maak jou eie gebeurteniskalender deur die e-vorm hieronder te gebruik. Tik kort besonderhede oor komende gebeurtenisse by hul datums in, maak 'n klompie keuses en klik op Maak kalender. As die kalendermaand wat jy gemaak het, verskyn, kan jy dit op jou drukker uitdruk of selfs 'n html-dokument daarvan maak wat jy op jou rekenaar se hardeskyf kan bewaar (lees instruksies heel onderaan). Miskien wil jy sommer 'n aantal maandkalenders op hierdie manier skep. Dis so maklik soos ABC !
Die gebeurteniskalender het
baie moontlikhede. Leerders kan dit selfs vir hul eksamenroosters
gebruik.
Hou 'n gewone kalender
byderhand sodat jy die dae kan kontroleer wanneer jy die e-vorm
hieronder invul
|
JavaScript verskaf deur The JavaScript Source
Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad |