Mieliestronk se
Mieliejag-doolhof

Doolhof

Druk hierdie bladsy uit met jou rekenaar se drukker. Jy is versot op groenmielies en moet eenvoudig jou pad deur die doolhof vind na die groenmielie in die middel洋aar moenie so verdwaal dat jy te veel deur die ander groentebeddings loop nie!

  Wenk:  Vir skoolbasaars (en ander gesellige geleenthede) kan 地 hele klomp afskrifte hiervan met die drukker gemaak word. Deelnemers aan 地 kompetisie waarin 地 prys gewen kan word, betaal jou per afskrif. Op elke afskrif word die tyd aangedui toe dit aan daardie deelnemer verkoop is. Die deelnemer gaan sit dan alleen agter 地 skerm en probeer met behulp van 地 potlood en uitver om die doolhof te bemeester. Die deelnemer wat in die kortste tyd die pad deur die doolhof na die mielie vind, is die wenner.

Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad